
Our deepest fear is not that we are inadequate.
Our deepest fear is that we are powerful beyond measure.
It is our light, not our darkness, that most frightens us.
We ask ourselves; “Who am I to be brilliant, gorgeous, talented, fabulous?”
Actually, who are you not to be?
You are a child of God.
Your playing small doesn’t save the world.
There is nothing enlightened about shrinking so that other people won’t feel insecure around you.
We are all meant to shine as children do.
We are born to make manifest the glory of God that is within us.
It is not in some of us, it’s in everyone.
And as we let our own light shine, we unconsciously give other people the permission to do the same.
As we’re liberated from our own fear, our presence automatically liberates others.
{Marianne Williamson}
Filed under: Spiritual Thoughts





Ai, maar dit is mooi, die skrywe op die foto het my so baie laat dink vandag!
True, but the eagle teaches her chick the art of flying by dropping her from heights way above the clouds, but mom’s always there to catch her before she hits the ground.
Dit is so baie waar! Wat jy uitstraal, vertel meer van jou en moet ons elke geleentheid eintlik aangryp vir “die ander” sodat hulle meer van Hom kan “sien”….
Die Laaste Dag…!
21 Mei 2011 tot 21 Oktober 2011 …. 5 maande van hel op aarde!!!
(Openb 9:5) En dit is aan hulle gegee, nie om hulle dood te maak nie, maar dat hulle vyf maande lank gepynig sou word; en hulle pyniging was soos die pyniging van ‘n skerpioen wanneer hy ‘n mens steek.
(Openb 9:6) En in dié dae sal die mense die dood soek en dit nie vind nie; en hulle sal verlang om te sterwe, en die dood sal vir hulle wegvlug.
(Openb 16:17) En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesê het: Dit is verby!
(Openb 16:18) En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.
lees ook die boek “We Are Almost There!!!” by http://www.familyradio.com/graphical/literature/waat/waat_temp.html